top of page

SAVN-kongres 2022

22-26 Augustus 2022, Nijmegen, Nederland

Ons versoek dat alle kongresdeelnemers op die IVN-kongreswebblad registreer vir die kongres.

Suid-Afrikaanse SAVN-lede wie se ledegeld op datum is, kan aansoek doen dat die SAVN die kongresregistrasie- en kongresdineefooi, dek. Indien jy dus van hierdie aanbod wil gebruik maak, versoek ons dat jy asseblief die faktuur wat jy van die IVN af sal ontvang ná registrasie, aan die SAVN se penningmeester, me. Gonneke Groenen (gonneke.groenen@nwu.ac.za) sal stuur, saam met ‘n geskrewe motivering. Indien ons nie ‘n van jou ‘n faktuur/motivering ontvang nie, aanvaar ons dat jy jou eie registrasiefooi betaal.

Reisbeurse

SAVN-reisbeurse moet asb. voor einde Mei 2022 ingevul word. Klik hier om die vorm in te vul.

Verblyf

Vir enige hulp wat verblyf in Nijmegen aanbetref, kontak asb. vir Ingrid Glorie by bureau@ivn.nu.

bottom of page