top of page

​Relevante inligting

Op hierdie blad word oproepe, aankondigings en inligting rakende kongresse en colloquia rakende Neerlandistiek in Suid-Afrika en in die buiteland gedeel. Laat weet gerus die SAVN-bestuur indien jy weet van 'n relevante byeenkoms vir die Neerlandistiek-gemeenskap. 

Op hierdie blad sal binnekort nuus oor resente of opkomende geleenthede of gebeurtenisse (plaaslik en internasionaal) wat relevant is vir die Suid-Afrikaanse Neerlandistiek-gemeenskap gedeel word

480px-2023_Facebook_icon.svg.png

© 2025 SAVN

bottom of page