top of page

Word ’n lid

As jy in die Neerlandistiek belangstel, kan jy by die SAVN aansluit. Lede van die SAVN ontvang die elektroniese weergawe van die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TNA) gratis. Sowel lede as nielede mag SAVN-geleenthede bywoon, maar tydens die driejaarlikse internasionale Neerlandistiekkongres het slegs lede tydens die algemene ledevergadering stemreg.

​​​

Persone kan gratis aansluit by die SAVN.

​

Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans

​​​​

Indien jy 'n gedrukte kopie van die TNA wil ontvang, moet die bedrag van R150 betaal word in die onderstaande bankrekening in:

​

Bankbesonderhede​​​

Rekeningnaam:

Rekeningnommer:

Rekeningtipe:

Banknaam:

Taknaam:

Takkode:

Swift/BIC:

SA Vereniging vir Neerlandistiek

11 9015 4676

Tjek

Absa

Ben Swartstraat

632005

ABSAZAJJ

480px-2023_Facebook_icon.svg.png

© 2025 SAVN

bottom of page