


Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TN&A)
Die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TN&A) is ’n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie. Die tydskrif wil die studie van die Nederlandse taal-, letterkunde en kultuur bevorder, ook in sy verhouding tot die Afrikaanse taal- en letterkunde. Daarbenewens wil die SAVN die Afrikaanse taal- en letterkunde deur middel van die TN&A in Nederlandstalige gebiede bevorder. Die tydskrif verskyn twee keer per jaar.
Lede is outomaties op die tydskrif ingeteken.
Redaksieraad:
W.A.M. Carstens (Noordwes-Universiteit)
J. Dewulf (University of California)
M.E. Meijer Drees (Rijksuniversiteit Groningen)
H.J.G. du Plooy (Noordwes-Universiteit)
H. Ester (Radboud Universiteit Nijmegen)
E. Jansen (Universiteit van Johannesburg,
Universiteit van Amsterdam)
R.S. Kirsner (University of California)
J. Koch (Adam Mickiewicz Universiteit)
Y. T’Sjoen (Universiteit Gent)
H.P. van Coller (Universiteit van die Oranje-Vrystaat,
Noordwes-Universiteit)
J. van der Elst (Noordwes-Universiteit)
W. van Zyl (Universiteit van Wes-Kaapland)
R. Gouws (Universiteit van Stellenbosch)
T. Colleman (Universiteit Gent)
D. van Olmen (Lancaster University)