top of page

Kongresse en ontmoetings

Op hierdie blad word oproepe, aankondigings en inligting rakende kongresse en colloquia rakende Neerlandistiek in Suid-Afrika en in die buiteland gedeel. Laat weet gerus die SAVN-bestuur indien jy weet van 'n relevante byeenkoms vir die Neerlandistiek-gemeenskap. 

2022

​

2021

​

  • DGfS 2021 AG 5:

    • Encoding aspectuality in Germanic languages — empirical and theoretical approaches​

    • University of Freiburg

    • Freiburg, Germany, February 24-26, 2021

    • Call for papers: September 15, 2020

    • More info: https://easychair.org/cfp/DGfS2021_AG5

​​

2020

​

  • Uitnodiging – Studiegroep Afrikaans en Nederlands (aanlyn forum)​​

​​

​​

  • 20th Biennial Interdisciplinary Conference of Netherlandic Studies (ICNS)

    • Da​te: 5-6 June 2020

    • Place:  â€‹Berkeley,​ ​California.​

    • Call for papers: For​ ​consideration,​ ​please​ ​submit​ ​an abstract of​ ​250​ ​words and a one page bio​ ​to eham@indiana.edu​ ​with​ ​“ICNS​ ​Abstract”​ ​in​ ​the​ ​subject​ ​line​ ​by​ ​December​ ​1,​ ​2019.​ ​ Acceptance notifications​ ​will​ ​be​ ​given​ ​by​ ​December​ ​15,​ ​2019.

    • More info: http://www.netherlandicstudies.org/news/call-for-papers-20th-biennial-interdisciplinary-conference-of-netherlandic-studies-icns-5-6-june-2020

​​

  • Die 10de internasionale kongres van die SAVN

    • Tema: Een leven met teksten​

    • Datum: Julie 2020

    • Plek: Windhoek, Namibië

    • Meer inligting sal binnekort op die SAVN-webblad te vinde wees.

​​

  • Nederlandistiek Winterskool 2020

Die SAVN-bestuur het besluit dat daar geen Nederlandse Winterskool in 2020 aangebied sal word nie.

Daar is verskeie redes vir hierdie besluit, maar die belangrikste is dat die SAVN beoog om nuwe stukrag te gee aan Nederlandse taalverwerwing by alle universiteite waar nog Nederlands gedoseer word. Hiervoor is daar ruim beplanningstyd nodig. Die Winterskool hervat in 2021 - nuwe baadjie!

Ons wil ook tydens 'n paneelsessie oor taalverwerwing by ons Windhoekkongres ons toekomsplanne hieroor bekendstel.

Ons wil dit benadruk dat ons studente van 2020 wat vanjaar die Winterskool sou wou bywoon, graag sal akkommodeer in 2021.

Ons moedig julle ook aan om goeie nagraadse studente na die kongres te laat gaan. 'n Mens sou die Basisfinansiering hiervoor kon gebruik.

Ons hoop julle verstaan ons besluit in dié lig.

​

​2019

​

​​

​​

​

​​

​

​

​

​

​

​2018

​​

​​

​

  • Die Internationale Vereeniging vir Neerlandistiek

​​

​

​

bottom of page