top of page

​SUIDER-AFRIKAANSE VERENIGING VIR NEERLANDISTIEK
SAVN-kongres 2022
22-26 Augustus 2022, Nijmegen, Nederland
Belangrike datums
Kongresdatums
22-26 Augusts 2022
​​
​​
Indien jy ná 20 Mei 2022 registreer, sal jy nie meer van die verblyfskema gebruik kan maak nie en sal jy self 'n bespreking moet maak. Indien jou registrasie en/of hotelbespreking na 31 Mei 2022 gekanselleer word, kan geen geld terugbetaal word nie.
​
Vir verdere inligting, volg die skakel na die IVN se webblad:
bottom of page