SAVN-bestuursverkiesing 2021

Nominasies vir nuwe SAVN-bestuurlede en 'n nuwe voorsitter word ingewag. 

 

Nominasies sluit op 7 Mei 2021. 

Om lede vir die SAVN-bestuur te nomineer, vul asseblief hierdie vorm in. 

Om 'n lid as die SAVN-voorsitter te nomineer, vul asseblief hierdie vorm in.

Die digitale bestuursverkiesing sal plaasvind van 2-9 Julie 2021 met 'n ditale stembrief.

'n Skakel na 'n aanlyn stembus sal op 2 Julie 2021 per e-pos aan alle SAVN-lede gestuur word.