top of page
TNA 2024
Die ondersoek van genderkonstruksies in Afrikaanse tydskrifte: ’n
Multidissiplinêre metodologie
Susann Louw
Die ideologiese invloed van die patronaat op die Afrikaanse hervertaling
van Wilbur Smith se The Sound of Thunder
Carolyn Meads
Die konseptuele raamwerk vir die ontwerp van ’n taakgebaseerde
sillabus met gefokusde pedagogiese vertaaltake vir
Afrikaansvreemdetaalstudente
Asambese Mkumatela
Houdings teenoor Afrikaans in Namibië circa 1780-2024
Nicolette Harmse Steyn
’n Kritiese ondersoek na die taalverskuiwing weg van Afrikaans in
stedelike bruin middelklasgemeenskappe
Merlyn van der Rheede
Wokeness en politieke korrektheid met spesifieke fokus op Zelda
Bezuidenhout se Die 3 van ons (2021) en Toe ons oneindig was (2020)
Alana Lourens
Die gedig as “ontvangsapparaat” van bewussyn: ’n Interpretasie van
poëtiese bewussyn en die kreatiewe proses deur die lens van die
kwantumteorie en Zen-Boeddhisme in die metagedig “Kû” deur Breyten
Breytenbach
Annika (Mouton) van der Linde
Breyten Breytenbach se poësie: ’n Tematiese ondersoek na die voorkoms
van laatwerk
Anke van der Merwe
“pure droom en pure spel”: Reza de Wet se On the lake: a tragicomic
dream play as ’n feministiese aansluiting by August Strindberg se
dramaturgie
Danie Stander
Redaksioneel
Marius Swart en Marni Bonthuys
Voorwoord
Elbie Adendorff en Maryna Adshade
Tematiese oordrag en intertekstualiteit: ’n resepsiestudie van die
vertoning van Tom Lanoye se drama Bloed en rozen: het lied van Jeanne
en Gilles (2011)
Joanna Gouws
bottom of page