top of page

Docentennascholing 2014

Dosente wat Nederlands aan Suider-Afrikaanse universiteite onderrig, moet asseblief kennis neem van die puik somerskoolgeleenthede in Nederland en Vlaandere wat deur die Nederlandse Taalunie georganiseer word. Daar is ’n verskeidenheid van programme waaruit belangstellendes mag kies. Kursusse word gewoonlik deur die Taalunie betaal.

 

Vir meer inligting besoek gerus die Taalunie se blad deur die volgende skakel te klik:

http://taalunieversum.org/inhoud/docentencursussen

TERUG NA ARGIEF

bottom of page